Kalossies Gradeplegtigheid 2024
Op 20 Desember 2024 het Kalos Farming met trots die jaarlikse Kalossies Gradeplegtigheid aangebied, ’n spesiale geleentheid waar ons die groei, vordering en prestasies van ons jong leerders vier.