Kalos Sportdag 2024: Spanpoging en Gees in Oorvloed

Op 1 Mei 2024 het die jaarlikse Kalos Sportdag weer vir opwinding en spanbou gesorg toe die Perdefontein, Jonkershoek en Waboomskraal spanne mekaar in goeie gees die stryd aangesê het. Hierdie dag is een van die hoogtepunte op ons kalender, ’n tyd waar kollegas saamkom om deel te neem, aan te moedig en bande te versterk.

Continue ReadingKalos Sportdag 2024: Spanpoging en Gees in Oorvloed